
OP DIE VOORBLAD | ON THE COVER – Augustus 2022
Schalk van Breda met net een van die mooi ‘koi-karpe’ wat hy en Werner Lubbe op ‘n baie winderige dag op Klipdriftdam aangekeer het. Lees die volle verhaal in hierdie uitgawe. FOTO: Jessica de Villiers.
