2019 Dames SA’S By Bloemhof Dam, Te Midde Van ‘n Hewige Storm
https://player.vimeo.com/video/318698862 Die Sloep by Bloemhof lewer tans baie vis op, maar hulle is relatief klein, so ongeveer 400g. Daar was wel baie vissies wat nie die 150g merk gehaal het nie, en die spanne wat die verhouding van weeg vis tot totale vis kon regkry, het weggestap met die louere. Dit was deur-en-deur ‘n spoedhengel…