2022 SAVOF Spele, Vaaldam

Na ‘n oproep om as kaptein van die SAVOF Senior B-span met jong hengelaars met groot verwagtinge in die span op te tree, het ek dadelik terug gedink hoe ek in Desember 1983, toe net 11 jaar oud, gevoel het toe ek O-Tvl se junior A-span moes verteenwoordig by die SA Kampioenskappe te Hartbeespoortdam. Ek was toe gretig om te hoor wat gaan die bestuur van die span met ons deel en van ons verwag, dis mos mense met baie ervaring by wie ek soveel as moontlik wou leer en toe wel geleer het. Die resultate was nasionale kleure vir die daaropvolgende ses jaar in ‘n ry. Ek was bevoorreg om vir die destydse Junior Springbokspan gekies te word met ‘n toer na Duitsland. Verder meer bevoorreg om sedertdien aan meer as 30 SA’s deel te kon neem en deel van spanne wat vyf goue medaljes gewen het. In 2017 was ek ‘n hengelaar in die Mpumalanga Senior A-span wat die SAVOF Spele by Wilgedraai, Vaaldam gewen het. 

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Back to top button