Neville Foord is ‘n veelvuldige Proteahengelaar en was deel van ‘n Wêreldkampioenspan. As een van die kundiges in die For Anglers en Oewerhengelaarspanne, het hy het geweldig baie om by te dra. Ons gesels vandag met Neville en praat oor sy baie pragmatiese benadering tot hengel en die resultate wat daarmee saamgaan!
KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!
Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 6000+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.
R55.00 per Month or R550.00 Annually
Become a Member
— OR —
LogIn