Bank AnglerNewsPro Mania NewsTournament News

Ardenza Vaal Dam – Report by: Wally Nel

Jumbo Dips

Wally Nel vertel self. Hy hengel Sondag 8 Mei Kavalier Pro Mania by Ardenza, en wow wat ‘n dag met die koue en reën, nietemin begin my dag met goeie moed en gees want ek weet ek het Jumbo dips in my arsenaal, en hoe kan mens verkeerd gaan. Ek wen die dag my sone en eindig ook eerste algeheel, swaarste sak, meeste vis met ‘n klomp undersize saamryers. Ek weeg soos volg 34 vis vir 14,050kg. Aas was natuurlik Jumbo se Vicks Lotie Besie bass. Hoekaas: vyf maggots. Afstand: 55m en 40m.

*Reports brought to you from various Social media sources, indexed and categorized for your convenience.



5 1 vote
Article Rating
Subscribe
Notify of
0 Comments
Inline Feedbacks
View all comments
Back to top button
0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x