Martin Engelke

Martin Engelke

Martin Engelke, Senior Skrywer. Martin is ‘n toegewyde en kundige baarshengelaar met meer as twintig jaar se ondervinding. Vandat hy na Gauteng vanaf Kaapstad getrek het hengel hy al die gewilde publieke- asook privaatdamme. As Seesoldaat in die SA Vloot is hy ‘n gekwalifiseerde bevelvoerder vir oorlogsvaartuie wat heelwat groter is as ‘n baarsboot. Tot onlangs het hy die beroemde “Famous” en “Monster” opblaasbote gebou wat spesifiek vir baarshengel ontwerp is.
Back to top button