BAARS-AKADEMIE: So Gepraat Van Wurms …

In die Junie-uitgawe is die trick worm van alle kante bekyk en behandel, maar wat van die res?
As daar een aas is waarop ‘n mens altyd byte gaan kry, ongeag die omstandighede, is dit die eenvoudige plastiekwurm. Maar deesdae word die oorspronklike vorm daarvan by damme min gesien, sekerlik die ongelukkige nadraai daarvan dat daar elke jaar letterlik dosyne nuwe sagte plastiekkunsase bekendgestel word. Amper nooit is een van dié ‘n werklike nuwe styl nie, maar kry eerder ‘n nuwe vlerkie of stertpunt of plastiekformulasie.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R55.00 per Month or R550.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Back to top button