BAARSHENGEL-AKADEMIE: Finessehengel Is Wel Hoogs Effektief!

Met net ‘n skrapsie binne-inligting kom mens tot die besef oor hoeveel sukses die beste baarshengelaars bereik deur middel van finesse-taktieke. Drie- tot vierduim sagte ase het al yslike PB’s besorg aan prominente hengelaars, onder andere in vorige SA kampioenskappe op die Vaalrivier, en ten minste een divisie-hengelaar (soortgelyk aan provinsiale standaard) wat ek ken, hengel uitsluitlik so in kompetisies.
Tel daarby dat baars volgens die ouens wat saakmaak slegs sowat vyf persent van die tyd aktief besig is om kos te jag of voor te lê, en jy het ‘n staatmakerpatroon.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button