BAARSHENGELKLASKAMER: KRULSTERT-GRUBS (‘CURLY TAIL’ GRUBS)

’n Ruspe of papie is ’n smulgereg, nie net vir alle vis nie, maar selfs vir 500kg bere! Ek weier egter om ‘curly tail grub’ na Afrikaans as ‘krulstert-ruspe’ te vertaal – geen baarshengelaar sal weet waarvan ek praat nie!

Wie se plan dit was om die stert aan die grub te heg weet ons nie, maar sagte plastiek grubs is so ’n suksesvolle baars-aas dat al wat ’n kunsaashengelaar is dit gebruik. En daarom moet dit een van die eerste aankope wees wat ’n intreevlakhengelaar behoort te hê. Jy sal dit beslis in alle kompeterende baarshengelaars se gerei-tassie vind.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R55.00 per Month or R550.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Already a member? Log in here
0 0 votes
Article Rating
5 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Back to top button