Baberhengel: Popping tegniek
deur Bernard Venter
Hengelgerei Dieselfde hengelgerei as vir die gooitegniek kan vir die popping-tegniek gebruik word. Ek verkies egter ʼn swaargerei visstok en ’n groter koffiemeul soos ’n 4000-grootte en dan ook ’n draaispoelkatrol gelaai met 60-pond-vleglyn met ʼn voorslag van 60-pond. Die swaarder gerei hanteer die gooislag met die knalprop (popper) en kunsaas baie beter en dit…