D. Bloemhof SUPER Bonanza – “Drie Damme Toernooi”!

OPE-TOERNOOINUUS

OPE-TOERNOOINUUS – ELEGANT FUEL SUPER BONANZA 2021. Kry jou kaartjies – dit skop NOU af! Na verlede jaar se baie suksesvolle Mitchell Berkley Bloemhofdam Bonanza+ wat op die nuwe formaat aangebied is, is daar besluit dat daar geen goeie rede is waarom daar nie ‘n SUPER Bonanza op dieselfde formaat by drie damme gelyktydig aangebied kan word nie. 

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button