Bootvaardigheid: Drie belangrike inspeksies op jou boot!
deur Francois Jacobs
Transom: Gaan gereeld jou boot se transom na en maak seker dat die hout nie nat word of begin vrot nie. Dit is een van die grootste nagmerries vir enige boot eienaar. Reparasies op ’n transom is arbeids intensief en duur, maar ongelukkig gebeur dit en hoe gouer dit opgespoor word hoe beter. Indien daar…