
COVER: June 2022
Uit op die see by Port Alfred het die Grimbeek susters, Charmagne (links) en Ursula ‘n heerlike dag op die water ervaar. Hier wys Ursula haar 12kg kabeljou, net een van die mooi vangs vir die dag. Lees die storie in Uit & Tuis in hierdie uitgawe. FOTO: Jaco Grimbeek.
INLASFOTO: Met die Carry Cat Offshore Classic te Gordonsbaai is nie minder nie as drie geelvintunas van meer as 80kg ingeweeg! Hier is die wenner, Elizma Steyn met haar tuna van 87,8kg. Lees haar storie in hierdie uitgawe. FOTO: Nico Zietsman