Oom Koos was lief vir hengel, maar Tant Anna was ’n moeilike vrou. Boonop was oom Koos ’n tengerige man wat nie veel meer geweeg het as een van Tant Anna se kalkoene nie. Dan was hy ook nie ’n lawaaierige of aggressiewe mens nie. Gee hom ’n goeie boek (hy was dol oor Louis Lamour se Amerikaanse wilde weste boeke) en ’n stil plekkie langs die viswaters hy het in stilte geblom.
KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!
Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.
R55.00 per Month or R550.00 Annually
Become a Member
— OR —
LogIn