DIE KATROLLE SING: Koningin Matemba en die smaragte van die Temba-stam

Shakespeare het gesê daar is baie dinge in die hemel en op aarde wat ons nie verstaan nie of niks van weet nie. Afrika was bekend as die donker kontinent waar snaaks, onverklaarbare dinge plaasvind. Ek dink daar is steeds afgeleë plekke in Afrika wat in die duister van donker Afrika se eeu-oue mistiek bestaan.
Venda in die Limpopo-provinsie lê verskuil tussen Gazankulu in die suide, Mosambiek in die ooste en grens aan die Limpoporivier, ons mees noordelike grens, in die noorde. Oorkant die Limpopo lê Zimbabwe. Dis ‘n pragtige, vrugbare land waar papajas, veselperskes, litchis en avokadopere wild teen die mistige rante groei. Piesangs is ook vrylik hier verkrygbaar en van hongersnood is hier geen teken nie.
Daar is deur die voormalige regering damme in Venda gebou om plaaslike landbou te bevorder en selfs tee- en koffieplantasies is hier gevestig om landbou te diversifiseer en meer ontwikkelings- en werksgeleenthede te skep.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R55.00 per Month or R550.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Back to top button