Die Leeupanstrop is seker die onbekenste strop tussen hedendagse hengelaars, en word baie min gebruik. Die strop is bekend aan te min hengelaars want dit is eintlik ‘n baie eenvoudige en doeltreffende tipe strop wat gebruik word as daar baie obstruksies en vashaak plekke in die water is, en as jy nie een hoekie wil afhaal van jou strop nie.
KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!
Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.
R55.00 per Month or R550.00 Annually
Become a Member
— OR —
LogIn