Johan se eerste Cubera snapper van die strand af, gevang met "Le Plug" 'n Orion prop - wat 'n ongelooflike ervaring was dit nie om hierdie sterk bakleier aan wal te bring nie!
So twintig jaar gelede reël Charles vir my ’n hengeltoer in Gabon na Sette Cama, ’n dorpie op die Peninsula tussen die Ndogo Lagoon en die Atlantiese oseaan om tarpon te teiken. Dit lê reg langs die Loango Nasionalepark. Reëlings is toe getref, vliegkaartjies gekry en alles was reg vir die avontuur, maar ’n week voor ons vertrek het Gabon groot politieke probleme ondervind en hul lughawe word gesluit, totaal en al buite enigeen se beheer. Wel, toe kon die avontuur nie plaasvind nie – wat kan mens sê behalwe “Africa wins again”!
KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!
Premium Digital
+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.
NOTE: This Membership is exclusive for Pro Mania Anglers
You need to be:
– A Pro Mania Member (Non-Member or Full)
– Affiliated to SAFBAF (Can do through Pro Mania)
– Choose between Monthly (Card Only) or Annual (Card or EFT)
– For more Information Contact Cecile Sirgel at 076 813 0890
R399.00 per year
+ 12 months of unrestricted access to For Anglers. Annual members save R80.00.
Entry to all Pro Mania competitions and Classics.
+ Choose from secure credit / debit / cheque card or EFT payment methods.