AaskliniekBank AnglerColumnsDipsFishing Tips

DIPLAB – Passion Fruit

Hierdie reeks handel oor ’n onderwerp waaroor daar seker die meeste onder hengelaars op ’n daaglikse basis gepraat word, naamlik dips. Uit ons “dip laboratorium” word die reuk en kleur soos wat ons dit waarneem uit ’n verbruiker se oogpunt gedeel. *Hierdie reeks is onpartydig – elke maand word ’n basisgeur gekies (bv. Amandel, Anys, Bunspice ens.) om na die verskillende samestellings van die vervaardigers te kyk om sodoende dit beter te verstaan vir wanneer lesers hulle volgende hengelsessie beplan. (Ons kies ook nie noodwendig alle dips uit ’n vervaardiger se reeks wat die geur bevat nie.)

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.

R55.00 per Month or R550.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Already a member? Log in here

Related Articles

Back to top button