fbpx
AaskliniekBank AnglerColumnsHow ToLatest IssueSeasonal Strategies

DIPLAB

Hierdie nuwe reeks handel oor ’n onderwerp waaroor daar seker die meeste onder hengelaars op ’n daaglikse basis gepraat word, naamlik dips. Uit ons “dip laboratorium” word die gebruik daarvan, die aanwending asook die reuk en kleur soos wat ons dit waarneem uit ’n verbruiker se oogpunt gedeel. *Hierdie reeks is onpartydig – elke maand word ’n basisgeur gekies (bv. Amandel, Anys, Bunspice ens.) om na die verskillende samestellings van die vervaardigers te kyk om sodoende dit beter te verstaan vir wanneer lesers hulle volgende hengelsessie beplan. (Ons kies ook nie noodwendig alle dips uit ’n vervaardiger se reeks wat die geur bevat nie.)

Jumbo Fishing Hierdie reeks word hand gemaak deur Jumbo Willemse en is al jare lank bekend. Ons het twee konsentrate uit sy reeks gekies en ondersoek ingestel. Almond Rage ’n Sagte amandel met ’n soet agtergrond is wat ons kon ruik. Die dip is loperig en helder pienk. Ons wend ’n strepie wat maklik insuig…

Exclusive to Premium Members only!

Become a member today starting from R49.00 per month and you’ll receive unlimited access to all the content from The Bank Angler, Tight Lines, The Carp Angler and The Bass Angler. Membership also includes exclusive videos and free access to our member’s only events and much more!

Log In Become a Member

Close