fbpx
ColumnsTight Lines

Uit en Tuis: Edwin se visvangdag – Kom skep ouma! 30 visse later…

Opgewondenheid oorval my op pad huis toe na ’n bedrywige week op kantoor. Dis Vrydagmiddag, die naweek lê voor, maar nog beter, ons kleinkind, Edwin se visvangdag het uiteindelik aangebreek. Dis nou een dag wat spesiaal beplan is vir hom wat absoluut mal is oor visvang. Die liefde vir die sport het hy vanselfsprekend aangeleer…

Exclusive to Premium Members only – Get a 14-Day Free Trial Now!

Become a member today starting from R49.00 per month and you’ll receive unlimited access to all the content from The Bank Angler, Tight Lines, The Carp Angler and The Bass Angler. Membership also includes exclusive videos and free access to our member’s only events and much more!

Log In Become a Member

Related Articles

Close