Bank AnglerTight Lines

Ek het na harde werk gekwalifiseer vir die Pro Mania Finaal!

Na ‘n jaar se harde werk langs die water so tussen al die huiswerk deur het ek gekwalifiseer vir die Pro Mania Finaal in 2021 vir die penkop-afdeling.

Dit was die oggend lekker warm, en net eweskielik het die wind begin waai en dit het koud geword, en heeldag so gebly. Ek het met my 10-ft Short Range Tactical, Aventa Pro 5000 of Longbow 555 gehengel op 55m en 85m. Ek het twee kombinasies gehad wat vir my gewerk het:

  •  Oxblood en Kiana. Maggots op boonste hoek en onderste hoek ‘n wurmpie.  
  •  Looti en Stinkvoete. Boonste hoek Garlic Float en degie en onderste hoek ‘n wurmpie.

Ek was 4de vir die dag en algeheel 5de. Wat ‘n lekker koue Pro Mania finale. Wat ‘n eer en voorreg.

Eldoné Muller.

PS: My hoogtepunt was die ‘blooper‘ wat die Bank Angler afgeneem het saam met die Sensation-tannies.

0 0 votes
Article Rating

Related Articles

Subscribe
Notify of
0 Comments
Inline Feedbacks
View all comments
Back to top button
0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x