M. ELEGANT FUEL SUPER BONANZA 2021: ’n Dame wys wie is baas!

Die Elegant Fuel Super Bonanza gehou vanjaar vanaf 1 September tot 31 Oktober 2021, is verby. Dit was die eerste keer in die hengelgeskiedenis dat ‘n hengelbonanza by drie damme tegelykertyd plaasgevind het.
Die Super Bonanza was by Bloemhofdam, Roodekoppiesdam en Vaaldam aangebied. Dit het deelnemers die geleentheid gegee om by enige van (of al) die deelnemende oorde te gaan deelneem

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button