GROOTKARPHENGEL: Ons Hengeltog by ’n Moeilike Dam

Kom ek begin by die begin. Om ’n hengeltog aan te vat is groot kopkrap. Dit beteken jy sit al jou tyd, al jou geld, al jou denke slegs om by een dam of net in een area of net om ’n spesifieke vis te vang. Dit beteken ook dat as jou vriende die vis by ander damme vang, jy net jou lip byt en aanhou met jou plan. Die hele scenario is nog erger as jy DIE MOEILIKSTE dam teiken wat jy tot nou toe nog gehengel het.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Back to top button