Bank AnglerNews

Gys Pitzer Pro Mania Spanne Kompetisie

Die spanne kompetisie is ‘n goeie opwarmingsdag vir die finaal en 15 Seniorspanne, 3 Dames en 3 Junior Spanne het deelgeneem. Gys Pitzer Motoring het die Spanne Finaal geborg, en Wynand Botes van Gys Pitzer tesame met die borge van die Classics oorhandig hier al medaljes vir die individuele hengelaars en dan die Tjeks aan die spanne.

Juniors 3 – Lourens Oosthuizen 1- AJ Oosthuizen, 2 – Jeandre vd Westhuizen
Dames 2 – Ilonke Lawrence, 1 – Estelle Haasbroek, 3 – Michelle Smith
Seniors 2 – Barend Breedt, 1 – Marthinus Eloff, 3 – Werner Geyer
Junior Spanne – Khulasonke 4 Cousins – 1ste
Dames – Penn Ladies – 1ste, Original Petite Janine – 2de, Super Cast 3de
Seniors – Conoflex – 1ste, Legends Pro Angling – 2de, Trucella – 3de

Related Articles

Back to top button