Latest IssueLatest NewsNewsTight LinesTournament News

Gys Pitzer Vaaldam Bonanza 2019

'n Reuse Sukses Dames Vat Eerste Pryse!

Honderde oewer- en boothengelaars het saamgetrek Vaaldam toe waar die jaarlikse Bonanza by Biermans en Kruger se oewers gehou is. Met die dam se watervlak wat slegs 42% was teenoor 80% verlede jaar, was daar baie minder vashaakplek vir die oewerhengelaars se stroppe, alhoewel voertuie op die oewer vasgesit het na ’n goeie reënbui. Die Kruger-oewer het gepronk met wit sande, waar die Biermans-oewer weer uiters glibberige klei was, beslis ’n gevaar om vir ’n visstok te hardloop wanneer die vis byt! Die 2019 Bonanza sal onthou word as een waar die dames die manne ‘n goeie drag slae gegee het in al die afdelings.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R55.00 per Month or R550.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Already a member? Log in here

Related Articles

Back to top button