Harties se “HIDDEN GEM” hengelplek.
Die Oewerhengelaar, Stywe Lyne en “The Carp Angler” se redaksionele span hengel vir groot karp, baber sowel as kurper by ‘n spesiale klein gaaitjie aan die bokant van Hartbeespoortdam waar die Krokodilrivier by die dam invloei en waar die visse nog wild, wakker en vreetsaam vir hengelaars lê en wag!