
Hengel Biblioteek: LEES DIE SEE EN ANDER GEHEIME
Hersiene Uitgawe deur Nickie Louwrens
Ervare seehengelaar wat hy is, het Nickie Louwrens sy eerste uitgawe van hierdie leersame kushengelgids, wat reeds in 2015 uitgegee is, hersien en nog meer insiggewende en praktiese hengelwenke vir die hoopvolle kushengelaar verskaf (en nie net vir beginners nie, maar ook vir die meer ervare kushengelaar!).
#stywelynetightlines
#tightlines
#stywelyne
#foranglers