L. HENGEL-LEWENSTYL: ‘Scalie’ Avontuur In Die Umgenirivier

Dit is nie seker vanwaar die Natalse Geelvis se bynaam “scalie” kom nie. Sekere bronne is van mening dat dit na die skubbe (scales) van die vis verwys, terwyl ander bronne sê dit verwys na die skugterheid (shyness) en uitgeslapenheid (sneakiness) van die vis. Laasgenoemde verklaring is vir my baie meer tiperend van dié spesie want dit is inderdaad ‘n ontwykende en uitgeslape kalant!

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button