
HENGELWENKE – Juniemaand se kleure en geure
For Anglers LIVE
VIDEO: For Anglers LIVE
Juniemaand is tradisioneel bekend vir braaivleis, biltong en rugby, en jag. Maar vir hengelaars sal dit altyd visvang wees, maak nie saak watter maand dit is nie!
Schalk van Breda van Team Super Cast deel sy wennerkleure en -geure vir dié eerste wintersmaand.