C. Hier Gaan Ons Alweer Reeks 20 Skop af op Nuwejaarsdag 2022!

“Dis ‘n snikhete dag en die kwik wys ‘n stewige 38oC langs die water met ‘n warm wind wat stormsterk uit die noorde pomp. Die water is omgekrap en die golwe hardloop soos perde wat resies jaag dat die skuim so staan. 

Dis die eerste dag van ‘n nuwe reeks en die span spring in om die werk gedoen te kry. Almal is opgewonde en toegewyd om nog ‘n suksesverhaal te vertel. Maar dis warm en dis stof, en almal wonder hoe hierdie storie gaan verloop, maar ‘n paar dae later met baie vis glimlag die span breed toe die visse saamspeel en die kameraspan baie gehad het om te verfilm.” 

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

5 1 vote
Article Rating
1 Comment
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Back to top button