HIER GAAN ONS ALWEER: Reeks 20 Skop af op Nuwejaarsdag 2022!

So skop die gebeure af om ‘n nuwe era in die verfilming van Reeks 20 te vier. Hierdie jaar is daar geen reeks wat weer soos tradisioneel in Oktober afskop nie. Petri de Wet, aanbieder en meesterbrein agter hierdie suksesverhaal van 20 jaar, het ‘n besering opgedoen en kon vir bykans 7 maande nie loop nie. Maar hy gaan lê nie en sit steeds Reeks 20 aanmekaar.
Die tydsgleuf verander egter en kykers sal voortaan elke Saterdagaand om 18:30 voor die kassie kan inskuif vir hulle gunsteling hengelprogram. Die nuwe reeks is vanaf 1 Januarie 2022 op die kassie en beloof om een van die interessantstes nog te wees.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button