HIER GAAN ONS ALWEER – Reeks 21: Monsterkarpe in Wes-Kaap en bosveld
Oewerhengel is een van die hoogtepunte van die reeks en hier word telkens heerlik baljaar onder die karpe, babers en moddervis. Met elke uitstappie is daar natuurlik ‘n paar bielies om te vang en hierdie jaar was glad nie ‘n uitsondering nie. So toer die groep deur die land en vang die een dik vis na die ander.