IN DIE SLIK BY MELUTI GAME LODGE

Ek is seker min lesers het al van Meluti Game Lodge gehoor, maar toemaar, vir my was dit ook ‘n nuwe ervaring. Al wat ek sê dis ‘n moeilike dam maar met groot vis, so ek sal weer teruggaan en daai dikkes gaan aankeer!
Meluti is geleë sowat 35km buite Middelburg, waarvan 20km grondpad is, maar moenie skrik nie, die pad word mooi in stand gehou en ‘n bakkie is nie nodig om veilig daar uit te kom nie. Ek het eers onlangs, met ‘n besoek aan Chris Nortman van die Lucky Fish-hengelwinkel, daarvan te hore gekom, en soos dit my betaam hou ek van nuwe waters en het dadelik kontak gemaak met Wickus, die plaaseienaar. My hengelsessie was geboek en ek was so opgewonde soos ‘n kind wat ‘n nuwe speelding gekry het!

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Back to top button