Issue 172 – February 2020

In pas met die hoogsomer is die Februarie uitgawe propvol wenke en advies om lesers met hul hengelavonture by te staan. Tussen al die ander hoogtepunte in hierdie uitgawe vertel die top 15 Pro Mania manne wat hul suksesvolle stroppe is, terwyl top hengelaars ook onthul wat hulle 7 gunsteling dips is. Neville Foord vertel verder oor sy soektog na groot karp in Deel 3 van hierdie boeiende reeks, en Karamel is die onderwerp van die ‘Diplab’. Baberhengel in die Hartebeeskuildam, langafstandhengel in die Olifantsnekdam en ‘n opwindende dag se hengel vir Werner Lubbe en Terence Babich by Vaaldam terwyl die water styg verskaf nog lekker hengel leesgenot.
*Die Februarie uitgawe is NOU digitaal beskikbaar in pdf formaat by www.foranglers.co.za en is volgende week in die winkels beskikbaar.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button