Bank AnglerNewsPro Mania NewsTournament News

Jackey Leonard – Report by: Christo Bronkhorst

Boulyn!!

05/06/2022 – Pro Mania Jackie Leonard.

Na die laaste keer by Jackie, waar vashaak aan die orde van die dag was, het ek nie baie positief gevoel oor die dag se hengel nie, maar ek het besef as ek die perd nie weer gaan opsaal nie gaan ek sukkel om ‘n ‘come back‘ te maak by die oewer!

Ek trek pen 12 waar daar ‘n paar bosse voor my in die water lê. Ek skud vinnig die negatiewe gevoel af en kry my kop in die game. Die wind is onrustig en word net erger soos die dag verloop. Ek besluit om op 65m en oopspoel te hengel. Die kort stok begin vir my vis gee maar is maar klein vis wat ek nie seker is gaan weeg nie, die lang stok lê met geen sukses nie. Die wind raak kwaad en ek sukkel om die diep stok gegooi te kry! Met die ongeluk kom daar geluk ook, die dieper stok begin vir my reëlmaat mooi vis gee. Boulyn-voer saam met Mac Dips se twister gee vir my die oorhand vir die dag!! Vader seën my met ‘n 1ste in die sone en ‘n algehele 1ste vir die dag. Dankie Vader vir die voorreg om in U natuur te mag wandel.

Dankie aan Boulyn vir die great voer!! I am blessed to be proudly sponsored by #Q4fuel.

*Reports brought to you from various social media sources, indexed and categorised for your convenience.



5 1 vote
Article Rating

Related Articles

Subscribe
Notify of
0 Comments
Inline Feedbacks
View all comments
Back to top button
0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x