Jacky Leonard Vaal Dam – Report by: Dawid Breedt
Legends Legacy Series
(The man of the moment Dawid Breedt!! Hy wen weer algeheel die naweek by Jacky Leonard.Dawid is ook tans 1ste op die promania Pro ranglys en 2de alg in die Savof Elite ranks.
)
Dawid in sy eie woorde:Elite Series – Jackie Leonard (01/05/2022) Ek was geseënd met ñ 1ste in my sone, en algeheel 1ste
vir dag met 59vis 24,600kg.Afstande:70m een stok75m ander stok Dips:Tracer/Jack SparrowShozaloza/GladiatorDragon Fire/TracerDie Flouro Dips het uitgestaan en op die dag was dit wat die vis gesoek het.Voer:Beste voer op die mark vir my.
Legends Legacy Series Voer
Aas: Maggots Na die dag se visvang het Archi vir my en Inus n roomys gekoop in Deneysville. En daar staan ons lekker en gesêls oor die dag se afstande en dips wat vir ons gewerk het. “En dit is waaroor visvang gaan.”
GroeteDawid Breedt
*Reports brought to you from various Social media sources, indexed and categorized for your convenience.