JUNIORS: July 2024
Email a clear photo of a junior with his or her catch with the details of the catch, name and age, marked “Juniors” to:
NB: Fish must be held preferably in a horizontal position with two hands, with no fingers in the gills or eyes, and not hanging on a hook.
Photos of endangered species such as Brindle Bass, Natal Wrasse, Potato Bass, Sawfin and Seventy-Four are not accepted.
BELANGRIK: Dit is belangrik dat visse so vir foto’s geposeer word dat geen handeling, wat deur ander as mishandeling gesien kan word, verskyn nie. Die korrekte manier wat ons ons jong hengelaartjies moet leer is dat twee hande gebruik word, een onder die voorste gedeelte van die lyf en een onder die stertkant.
VERY IMPORTANT: By submitting images of persons under the age of 18 years for publication, the person doing so gives full permission to publish it.
BAIE BELANGRIK: Die persoon wat beelde van persone onder 18 jaar voorlê vir publikasie verleen volle toestemming om sodanige beelde te publiseer.
MEGAN ROWBOTTOM
My 7-year-old daughter Megan recently landed this massive 58cm trout on a trip to Dullstroom. Definitely her biggest fish ever! Very impressed seeing that she cast, hooked and landed this fine specimen on a fly rod. She loved every minute of it and her first trout ever caught on a fly rod was before she had turned 4. Using an Xplorer Small Fry 7ft rod, Xplorer reel and Rio line she managed to catch the biggest trout for the weekend. Tim Rowbottom.
ECKARDT DU PREEZ
ECKARDT DU PREEZ
My naam is Eckardt, en ek is 7 jaar oud. Ek leef vir visvang, en vang vis vanaf die ouderdom van twee. Ek wil binnekort deel wees van die Gauteng Juniorspan. Hierdie was my grootste vangs vir die dag by Witbankdam, ’n 890gram swartbaars gevang met ’n spinnerbait, en die vis het verseker dat ons die “friendship”-trofee vir die dag gevat het.
EVAN VAN GRAAFF
Evan met sy vis gevang by Vaalrivier met sy nuwe visstokkie. Hy is 7 jaar oud en geniet dit om vis te vang. Jaco van Graaff.
TERTIUS STEYN
Ek het hierdie swartbaars gevang op ’n plastiekpadda deur dit stadig terug in te katrol.