fbpx
ColumnsKampvuurstoriesOpinionsTight Lines

Kampvuurstories-8

Van Aspris Sukkel, ‘n Gaff en so…

Dis vroeg Desember by die see – aankomtyd vir die vakansie, en die ouens vertel net hoe ‘n gesukkel dit was om vanjaar by die see uit te kom.
So tussen die koue biere vertel hulle van enjins wat ewe skielik warm word, van die hitte deur die Karoo, van woonwa se tyres wat bars en van klein dorpies wat nog nooit van sulke bandgroottes gehoor het nie. Ook van mechanics wat so en dan s-o-o-o-o na hulle motors kyk, om dan met ‘n ge-feeu-feeu fluit al kopskuddend hande in die lug gooi. Jy moet weet, sê een van ons manne, as daai mechanic so fluit dan beteken dit minstens ‘n gekraakde blok!

Like what you’re reading. Join the largest angling network in SA.

Basic Digital

+ Select a Digital E-Edition of The Bank Angler OR The Carp Angler OR Tight Lines Magazines.
+ 11 Back Issues


R29.00 per Month or R299.00 Annually

Become a Member

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 800+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Related Articles

Close