J. KARP OPE KOMPETISIE BREI UIT IN 2022

In 2022 word die nuwe KARP OPE Kompetisie oor 48-ure aangebied. Alhoewel nou in sy kinderskoene sal dit beslis een van die grootste kompeterende karphengelkompetisies word. Dit is ‘n voeding struktuur vir kompeterende karphengel en hengelaars wat nuut in die sport is kan inskryf en deelneem en die meeste word dadelik deel van ‘n provinsiale struktuur. Ons wil ook hengelaars se vaardigehede opskerp en dan ook meer kompeterende karpkompetisies hou.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.

R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Back to top button