P. Keurbooms Tot By Mosselbaai

Dis vroeg Oktober en Riaan Alleman het saam met vrou Anel besluit om vir ‘n slag die varswater baadjie te ruil vir ‘n soutwater weergawe met ‘n besoek aan Keurbooms en Mosselbaai. As dit by seehengel kom is hy glad nie ‘n groentjie nie en het telke male saam my sy pa-hulle by Hentiesbaai se kus gaan visvang. Gou sou hy egter uitvind dat hierdie kus nie sommer net vis weggee soos Hentiesbaai nie en dat sy werk vir hom uitgeknip is.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button