Khulasonke Knockout Series Finaal

Dit is die derde jaar wat Khulasonke die Knock-out Series borg en hierdie jaar was daar ook ‘n Meesters afdeling bygevoeg. Die twee hengelaars het gedurende die spanne finaal uitgehengel teen mekaar om hierdie gesogte titel. Egpaar Dolf en Lynette Oosthuizen van Khulasonke oorhandig hier die tjeks.



