Bank AnglerFishing TipsSeasonal Strategies

Kompeterende Hengel En Ongunstige Toestande

Woorde: Wessel Mienie

Hengel is ’n buitelug sport, heelwaarskynlik een van die hoofredes hoekom ons sosiaal of kompeterend daaraan deelneem. Ek ervaar gereeld dat ek weer kans sien vir ’n nuwe week se uitdagings na ’n hengelsessie. Die wegbreek en ontspanning wat saam met die hengel verloop is waarskynlik nie die enigste rede vir die goeie gevoel na so ’n hengelsessie nie. Wetenskaplikes stel dit duidelik dat genoeg sonskyn jou beter kan laat voel. Die gevoel van “ek sien weer kans“ is dus geestelik sowel as gesondheidsgewys gefundeer.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R55.00 per Month or R550.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Already a member? Log in here

Related Articles

Back to top button