Gebruik Kondensmelk Tot Jou Voordeel

Hengelaars is altyd op soek na daardie “iets” – die “X Faktor” – om ons in staat te stel om beter resultate te behaal. Miskien is hierdie artikel oor die gebruik van kondensmelk net dit waarvoor jy gewag het! Eerstens moet ons onthou dat vis natuurlik nuuskierig is en instinktief gelok word, en dat een vis gewoonlik ander visse lok, veral waar dit kom by die visuele.