Konings van die koepel – Deel 2: Salomarie se babers en mooi karp
Deur: Pierre Le Roux
(Lees Deel 1 Hier) Dit sou veiliger wees as Salomarie eerste oor die rivier roei sodat ek seker kon maak dat ons nie die kano halfpad terug verloor nie. Ek moes haar aanmoedig om nie die rivier te vrees nie want daar kan ’n eienaardige gevoel oor jou kom as die donker dieptes jou omring….