Bank AnglerNewsPro Mania NewsTournament News

Ardenza Vaal Dam – Report by: Barbara Conradie

*Catch reports collected for you from various Social media sources, indexed for your convenience.

Ek hengel ‘n Pro Mania by Ardenza op Sondag die 8ste Mei.

Ek het besluit om dieselfde te hengel soos ek 5 jaar terug daar gehengel het, en raai wat dit het gewerk. Met “TRUCELLA PRODUKTE” kan ek nie verkeerd gaan nie. Sweet dominator en Sweet Activator bait sprays doen dit weer met die Soft Lumo Bunspice 1000 en Double Strawberry 🍓 floats was my wen-kombinasies.

Die weer was bitter koud en nat maar dit het my nie afgeskrik nie. Hengel bly lekker maak nie saak die omstandighede nie. Ek was geseën met ‘n 1st plek💥in my zone en ‘n 2de plek 🔥overall. Met TRUCELLA PRODUKTE kan jy nie verkeerd gaan nie. Dankie aan Frans Kruger vir die konstante produkte.

TRUCELLA PRODUKTE maak my lyne styf no matter what.💚💚💚….

*Reports brought to you from various Social media sources, indexed and categorized for your convenience.



0 0 votes
Article Rating

Related Articles

Subscribe
Notify of
0 Comments
Inline Feedbacks
View all comments
Check Also
Close
Back to top button
0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x