Krugersdrift Dam – Report by: Hennie Janse van Rensburg.
*Catch reports collected for you from various Social media sources, indexed for your convenience.
Wen vir SRA
Hennie Janse van Rensburg behaal ‘n algeheel 1ste plektydens ‘n PM kompetisie by Krugersdriftdam. 13 vis vir 19,75kg. Hennie glo regtig aan eenvoudig hengel en dit maak dat hy die vrugte kan pluk deur dit so eenvoudig as moontlik te hou.
Sy wenresep was om slegs met ‘n SRA Garlic float of SRA Banana/Garlic float en nou en dan saam met ‘n wurmpie te hengel met skoon mieliebom. Baie geluk Hennie!!
THROUGH SIMPLICITY YOU WILL ACHIEVE GREATNESS!!
*Reports brought to you from various Social media sources, indexed and categorized for your convenience.