KUNSAASHENGEL: Salmoklub vang tien spesies by Doorndraaidam

Dit was met groot opwinding dat ons Salmo Kunsaashengelklub* onlangs vir ‘n klubkompetisie na Doorndraaidam toe is. Doorndraaidam was vir etlike jare baie leeg maar met die goeie reëns van die afgelope seisoen het die dam weer water gekry en is dit weer moontlik om met ‘n motorboot op die dam te kan hengel.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button