Bank AnglerTight Lines

kykNET 18h30: Hier Gaan Ons Alweer!

Tonight the team fish the Vaal River before the big rains. Tune in on DSTV, kykNET 144 at 18h30 and share in the action and the prank pulled on a fellow angler.

In hierdie week se episode van Hier Gaan Ons Alweer kuier ons by die pragtige Azaria oord langs die Vaalrivier en vang groot rivierkarpe. Ons vang ook egter een van ons hengelvriende met ‘n reuse molslang as aas. Bennie het lanklaas in sy lewe so groot geskrik. Kyk saam en sien hoe hierdie sepiedrama ontvou!

0 0 votes
Article Rating

Related Articles

Subscribe
Notify of
0 Comments
Inline Feedbacks
View all comments
Back to top button
0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x