LESERS | READERS: October 2024

Hierdie bladsye is opgedra aan ons lesers om hul vangste te vertoon. 

OM IN TE SKRYF: E-pos ‘n foto en detail van die vangs as aanhegsels gemerk ‘Lesers’ na: 

stywelyne@stywelyne.net


These pages are dedicated to our readers to showcase their catches. 

TO ENTER: Email an image and details of the catch as attachments to: stywelyne@stywelyne.net marked ‘Readers’. 


FOLLOW US ON:

www.facebook.com/stywelyne

www.instagram.com/stywelynetightlines/


LOURENS VAN RENSBURG EN LOUW DE WET

Lourens en Louw het gaan tiervis vang in Pongolapoortdam, Jozini. Hulle gebruik die dienste van hengelgids Philip van Wyk van Tiger Hunter Tours & Safaris, wat dit net soveel makliker maak om by die grotes uit te kom. Lourens se tiervis het 4kg geweeg, en Louw s’n 4,5kg.


WILANA OOSTHUIZEN

Wilana was ook saam met Tiervisjagter Philip van Wyk toe sy dié mooi tiervis met ‘n lengte van 610cm aankeer.



NIQUITA COETZER, SUZANNE VAN DER MERWE, ELIZCA SMIT EN MARETHA VAN DER HEEVER

Vier vriendinne het saam vanaf die boot, Stella, met skipper Johan Combrinck by St Lucia gaan diepsee visvang.

LnR: Niquita Coetzer, Suzanne van der Merwe, Elizca Smit, Maretha van der Heever.

Elizca Smit met ‘n koninginvis vanaf die boot Stella in St Lucia.
Niquita Coetzer en Elizca Smit.


WILLIE KOEKEMOER

Willie het sy persoonlike beste ‘bronze bream’ (bruinhottentot, Pachymetopon grande) by Ramsgate gevang. Sy aas was pienk prawn en gerei was ‘n Loomis visstok gepaard met ‘n Safina katrol.


MASSI HUNT

Massi caught a 90cm GT off the Mozambique coast on a Saragosa 6000 reel. Matthew Hunt.



FOLLOW US ON:

www.facebook.com/stywelyne

www.instagram.com/stywelynetightlines/



The latest digital edition of THE BANK ANGLER / DIE OEWERHENGELAAR is now available!

5 1 vote
Article Rating
Subscribe
Notify of
1 Comment
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Back to top button
1
0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x