In hierdie uitgawe konsentreer ek hoofsaaklik op die gerei vir moddervis.
Wanneer spesifiek vir moddervis geteiken word, kom die spesie meer tot sy reg indien dit met die regte gerei gehengel word. Wat ek daarmee bedoel is dat jy nie met te swaar gerei moet hengel nie, anders is die aanslaan van die vis nie so vinnig en akkuraat nie. Die krag van die muddy word dan ook nie waardeer nie.
KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!
Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 6000+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.
R55.00 per Month or R550.00 Annually
Become a Member
— OR —
LogIn